top of page
Search

Welkom by Inttrac Trading

Inttrac Trading verskaf produkte en masjienerie vir die Landbou industrie, en stel ons klante in staat om voedsel produksie in Suidelike Afrika voort te sit. Vanaf 1996 verskaf Inttrac Trading (Pty) Ltd Landbou toerusting, industriële toerusting en onderdele aan klïente regoor Suidelike Afrika.


Ons verskaf gehalte produkte en tweedehandse onderdele, gepaard met uitstekende diensverskaffing.


Onderdele & meer by Inttrac Trading

Ons verskaf hoë kwaliteit gebruikte trekker onderdele om te verserker dat jy jou trekker op 'n koste-effektiewe manier aan die gang kan hou.


Handelsmerke en produkte wat ons aanhou

Inttrac Trading bedien ons klante regoor verskillende Landbou sektore, insluitende wingerdbou, gewasse, vee en bosbou. Om voldoende hierdie sektore te onderseun voer ons produkte in van regoor die wereld, vanaf internasionale handelsmerke, insluitende: Vence Tudo

- Fantini

- Niubo

- Bandeirante

- Oehler

- Strautmann

- Sauter

- Evers

- & meer


Ons produklyne sluit in:


- Mis/kalk/kunsmis strooiers

- Voer toerusting

- Bosbou toerusting

- Hystoerusting

- Deklaag toerusting

- Saad skoonmaak/behandelings produkte

- Oes toerusting

- Trekker bybehore


Met meer as 28 jaar se ondervinding, bied Inttrac Trading en ons ervare span ‘n betroubare diens aan gepaard met ongelooflike kennis van die industrie.


Inttrac Trading

Inttrac Trading Pty Ltd verkoop al vanaf 1993 landbou gereedskap, industriële gereedskap en onderdele aan kliënte regoor suidelike Afrika. Ons verkoop handelsmerke wat internasionaal beroemd en bekend is, gepaard met ons uitsonderlike na-verkoop diens. Ons verskaffers sluit in maatskappye soos Vence Tudo, Fantini, Niubo, Strautmann en meer, asook 'n volledige reeks onderdele vir hierdie ingevoerde toerusting.


 
 
 

Comments


bottom of page