top of page
IMG-20250128-WA0015.jpg

Inttrac Trading is die trotse verspreider van Orthman implemente en onderdele
vanaf 1 Februarie 2025, in Suid-Afrika.

Orthman.png

Welkom by Inttrac Trading

Jou betroubare vennoot in die landboubedryf.

By Inttrac Trading verstaan ons landbou – en ons trots lê daarin om gehalte produkte,
betroubare diens en wêreldklas handelsmerke na die Suidelike Afrika-mark te bring. Sedert ons
stigting in 1993 verskaf ons landbou en industriële toerusting, sowel as onderdele, aan kliënte
wat net die beste verwag.

​

Met amper drie dekades se ervaring bied Inttrac Trading vir ons klante gehalte produkte gepaard met uitstekende diens. Ons versprei wereld- klas masjienerie, toerusting en onderdele regoor Suidelike Afrika, en versprei ons internasionale gehalte masjienerie deur Suid Afrika. Ons is een van die grootste verspreiders van John Deere tweedehandse trekkerdele, en het duisende tweedehandse onderdele om by jou John Deere masjienerie te pas.

​

Of jy opsoek is na 'n splinternuwe mielietafel, 'n voermenger of gebruikte onderdele vir jou John Deere, kan Inttrac Trading vir jou verskaf waarna jy opsoek is. Ons streef om ons kliënte by te staan deur om vir hulle produkte te verskaf soos hulle daaglikse landbou uitdagings aan pak. 

​

Ons verskaf gehalte produkte en tweedehandse onderdele, gepaard met uitstekende diensverskaffing. 

​

​

 

​

Ons versprei internasionaal erkende handelsmerke soos:

  • Aigner

  • Bandeirante

  • Fantini

  • GA Goppel​

  • Honey Bee

  • Knapik

  • Krupp

  • Niubo

  • Orthman

  • Sauter

  • Strautmann

  • Vence Tudo

Ons bied ‘n volledige reeks onderdele vir al hierdie ingevoerde produkte –

beskikbaar wanneer jy dit die nodigste het.


Met meer as 30 jaar se ondervinding verstaan ons die behoeftes van boere en besighede in die
bedryf. Daarom fokus ons om betroubare, hoëgehalte toerusting en onderdele te verskaf,
ondersteun deur uitsonderlike naverkoopsdiens waarop jy kan staatmaak.


As een van die grooste verspreiders van John Deere tweedehandse trekkeronderdele in
Suidelike Afrika, beskik ons oor duisende komponente wat perfek pas by jou John Deere trekker.


Of jy nou op soek is na ‘n nuwe mielietafel, ‘n doeltreffende voermenger of onderdele vir jou
bestaande toerusting – Inttrac Trading het presies wat jy nodig het. Ons help jou om jou
daaglikse landbou uitdagings met selfvertroue en sukses aan te pak.


Inttrac Trading – Gebou op gehalte. Gedryf deur diens.

​

​

 

​

Ervaar die verskil van ‘n span wat landbou regtig verstaan.

Circle brand Logos (1).png

Damián Fernando

UI / UX Designer

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur. Malesuada massa venenatis faucibus velit pellentesque

  • mdi_linkedin
  • ant-design_instagram-filled
  • fe_facebook

Isabella Fiore

Senior Project Manager

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur. Malesuada massa venenatis faucibus velit pellentesque.

  • mdi_linkedin
  • ant-design_instagram-filled
  • fe_facebook

Yi Ming Sang

Senior Software Engineer

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur. Malesuada massa venenatis faucibus velit pellentesque.

  • mdi_linkedin
  • ant-design_instagram-filled
  • fe_facebook

Meet Our Team

bottom of page