STAY SAFE AND INFORMED www.sacoronavirus.co.za
TUIS
VERSKAFFERS
PRODUKTE
GEBRUIKTE ONDERDELE
GALLERY
NUUS
KONTAK
More
Een dubbel-aksie hefsilinder
Dubbel-lig kettings
Dubbel aksiale rollaers
3 bewegings
Laterale verplasing op twee DESLIDUR® gidse
Ongeluk voorkoming beskerming ingestel volgels EC maatreels.
1 sentrale dubbel-effek hef silinder of 2 dubbel-effek laterale hef silinders
Versterkte dra stange
Voubare stange
Omkeer kapasiteit van 750 kg
Hys kapasiteit van 1700 kg
Deursnee van die snyskywe is 600 mm of800 mm
Vertselbare elemente om die hak en afhak aan trekkers te vergemaklik
3 hidroliese bewegings
Voorwiele het opsie om hoogte te verstel
Skarnier gehegte, gebuigde lemme
Verstelbare hidroliese skywe, met twee silinders
Gepas vir menigte grondtipes
Awegaar beskikbaar in groottes vanaf 152mm tot 762mm
Bou maklik heinings en/of plant bome
Versterk
Kan 6 ronde bale laai 1.2m-1.8m
60kW Trekker word benodig
Laai bale styf teen mekaar
Word styf gelaai om te verseker dat daar nie vog tussen bale penetreer nie