top of page

GEBRUIKTE TREKKER ONDERDELE

Ons hou duisende parte aan vir John Deere masjiene- insluitende silinder koppe, krukasse, ratte, en veel meer. Ons verkoop al trekker onderdele vir meer as 28 jaar en bedien die John Deere gemeenskap met trots. 

​

Parts include:

TREKKER REEKS ONDERDELE

10, 20, 30, 40, 41, 50, 51, 55 and 60 reeks trekkers  (1960 tot 1990)

5000, 6000, 7000 and 8000 reeks trekkers

ENJIN ONDERDELE

3029 4039, 4045, 6359, 6404, 6466, 6076, 6081 CRD

bottom of page