top of page
BLY VEILIG EN INGELIG www.sacoronavirus.co.za
Corn field.jpg

MEER AS 28 JAAR SE ONDERVINDING IN DIE LANDBOU SEKTOR

Ons lewer toerusting van gehalte aan die boeregemeenskap, om voedselproduksie in Suid-Afrika te ondersteun

niubo-forest-division.jpg
sauterlogo.png
strautmann_edited.png
Vence Tudo.jpg
fantini.png
Krupp.JPG
Honeybee.png

Welkom by Inttrac Trading

Hoë gehalte toerusting vir die landboubedryf

Inttrac Trading Pty Ltd verkoop al vanaf 1993 landbou gereedskap, industriële gereedskap en onderdele aan kliënte regoor suidelike Afrika. Ons verkoop handelsmerke wat internasionaal beroemd en bekend is, gepaard met ons uitsonderlike na-verkoop diens. Ons verskaffers sluit in maatskappye soos Vence Tudo, Fantini, Niubo, Strautmann en meer, asook 'n volledige reeks onderdele vir hierdie ingevoerde toerusting. 

Met amper drie dekades se ervaring bied Inttrac Trading vir ons klante gehalte produkte gepaard met uitstekende diens. Ons versprei wereld- klas masjienerie, toerusting en onderdele regoor Suidelike Afrika, en versprei ons internasionale gehalte masjienerie deur Suid Afrika. Ons is een van die grootste verspreiders van John Deere tweedehandse trekkerdele, en het duisende tweedehandse onderdele om by jou John Deere masjienerie te pas.

Of jy opsoek is na 'n splinternuwe mielietafel, 'n voermenger of gebruikte onderdele vir jou John Deere, kan Inttrac Trading vir jou verskaf waarna jy opsoek is. Ons streef om ons kliënte by te staan deur om vir hulle produkte te verskaf soos hulle daaglikse landbou uitdagings aan pak. 

Ons verskaf gehalte produkte en tweedehandse onderdele, gepaard met uitstekende diensverskaffing. 

 

NUWE PRODUKTE

Inttrac Trading dra 'n groot verskeidenheid produkte om aan ons klante se landbou behoeftes te voldoen.  

Ons voer gehalte  masjinerie en produkte in van vervaardigers van regoor die wereld.  Ons verskaf 'n wye verskeidenheid toerusting en masjienerie, insluitend voer toerusting, masjienerie vir oes en meer.

GEBRUIKTE ONDERDELE

Of jy nou opsoek is na silinder koppe, ratte, krukasse, of veel meer, ons bied 'n wye verskeidenheid gebruikte onderdele aan.

Ons verskaf hoë kwaliteit gebruikte trekker onderdele om te verserker dat jy jou trekker op 'n koste-effektiewe manier aan die gang kan hou. 

TWEEDEHANDSE MASJIENE

Ons verkoop tweedehande masjiene en gereedskap wat van hoë gehalte, insluitende produkte vanaf handelsmerke soos Vence Tudo, Niubo, Strautmann, Fantini, Bandeirante en meer.

Ons deel gereeld  op ons Facebook bladys interessante demonstrasies, produkaanbiedings en aflewerings.

Bly in kontak en sien ons daaglikse aktiwiteite op Facebook.

ONS NUUS
bottom of page